Save R 100

PHAROS Junior Tweetalige Woordeboek

In stock
Product Code
000000000010141480
  • Bevat sowat 5000 trefwoorde
Sale ends Monday, 30 September 2024
Special Price R 169 Regular Price R 269
Discovery Miles 1 690
Delivery in 2 to 5 working days.
Get it now, pay later!
6 weeks
2 months
12 months
R 42
for 6 weeks
No interest, no fees, 4x instalments over 6 weeks
R 85 /month
for 2 months
Split your purchase over two paycheques. No deposit, no interest.
/month
for 12 months
One time, easy & quick online application process requiring minimal information.
PHAROS Junior Tweetalige Woordeboek
1418099
000000000010141480
ZAR
R269

Suitable for Gr 4-7 Home And Additional Language

Die Pharos Junior tweetalige skoolwoordeboek fokus op leerders van graad 4–7 en het 'n paar nuwe, unieke kenmerke. Die woordeboek bevat sowat 5000 trefwoorde en is geskik vir Afrikaans en Engels huistaal of addisionele taal. Van die kenmerke wat die gebruiker kan verwag, is:

Voorbeeldsinne; sinonieme en antonieme; homonieme en homofone; frases; idiome en spreekwoorde

Woordverdeling en klem; woordsoorte volledig uitgeskryf

Attributiewe vorm, trappe van vergelyking, meervoud, verkleiningsvorm, deeltjiewerkwoorde, verlede tyd

 

Inligtingskassies met verdere inligting oor grammatika, spelling en taalgebruik

Afleidings van basiswoorde met hul vertalings 

Unieke kenmerke van die woordeboek is die byvoeging van woordsoorte se onderafdelings; intensiewe vorme; homofone en woorde wat dikwels verwar word by die betrokke inskrywing, plus die vertalings; en by diername, die versamelnaam, manlik en vroulik, woord vir die kleintjies en die dier se geluid